Die vakbond Solidariteit het vandag in die arbeidshof in Kaapstad ʼn interdik teen die departement van korrektiewe dienste (DKD) se toepassing van sy omstrede regstellendeaksie-plan aangevra. Die interdik is om te keer dat die DKD die poste van vyf DKD-werknemers, namens wie Solidariteit met ʼn regsaksie teen die departement besig is, te vul.
Laai af:
0 Reaksie to “Solidariteit vra interdik teen DKD se regstelplan aan”