Solidariteit: Stop koue, kliniese benadering tot afleggings

Vakbond lê maatskaplike plan aan maatskappye voor om effek van afleggings te minimaliseer

Die vakbond Solidariteit het vandag ’n beroep op groot maatskappye gedoen om hul kliniese benadering tot afleggings te stuit weens die trauma waartoe dit aanleiding gee. Familielede van André Ankiewicz, ’n werknemer van Cell C wat selfmoord gepleeg het nadat hy ’n kennisgewing ontvang het dat hy moontlik afgelê gaan word, het gesê dit is teleurstellend dat die meeste maatskappye nie so toegewyd is aan hulle werknemers soos laasgenoemde aan hulle is nie.

Vir foto’s van die geleentheid, kontak nico@solidariteit.co.za

Laai af:

 

0 Reaksie to “Solidariteit: Stop koue, kliniese benadering tot afleggings”


Die kommentaar is tans gesluit.