Solidariteit: ANC se planne vir mynbou kan werkskepping knou

Alhoewel die ANC se besprekingsdokument oor mynbou afsien van volskaalse nasionalisering en daar sprake is dat hierdie posisie tans by die ANC se beleidskonferensie bevestig word, is daar geen gronde vir gerustheid nie. Daar is steeds die bedreiging van ander maniere waarop die regering sy mag oor mynbou wil laat geld, soos die voorgestelde superbelasting, het die vakbond Solidariteit vandag gewaarsku. Die vakbond is bekommerd dat dit tot werksverliese in plaas van werkskepping in dié sektor aanleiding sal gee.

Laai af:

0 Reaksie to “Solidariteit: ANC se planne vir mynbou kan werkskepping knou”


Die kommentaar is tans gesluit.