Mynsterftes: Meer sterf as verlede jaar – Solidariteit

Noodlottige ongelukke in platinummyne neem met 29% toe

Die totale getal sterftes weens mynongelukke het in die eerste vyf maande van die jaar, vermoedelik as gevolg van ’n 29%-toename in sterftes in platinummyne, op 48 te staan gekom, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Luidens statistiek van die departement van minerale hulpbronne het nagenoeg 10 mynwerkers per maand tussen Januarie en Mei vanjaar in Suid-Afrikaanse myne omgekom.

Laai af:

0 Reaksie to “Mynsterftes: Meer sterf as verlede jaar – Solidariteit”


Die kommentaar is tans gesluit.