Arbeidsmark-teenstelling skep geleenthede vir jongmense wat verder studeer

Daar is duisende werksgeleenthede vir jongmense wat hulle matrieksertifikaat beskou as die beginpunt van ʼn tersiêre studieloopbaan in rigtings waarin daar tekorte bestaan, het die vakbond Solidariteit vandag gesê.

0 Reaksie to “Arbeidsmark-teenstelling skep geleenthede vir jongmense wat verder studeer”


Die kommentaar is tans gesluit.